Afrikaans (af) Enkelvoud Meervoud poging pogings Verkleiningsvorm Enkelvoud Meervoud poginkie poginkies Woordafbreking po•ging Selfstandige naamwoord Betekenisse 'n Probeerslag; strewe om iets te doen of iets te bereik. Voorbeeldsinne Kleinfontein is 'n poging om die ideaal van 'n volkstaat van sommige Afrikaners te verwesenlik. Vertalings Vertalings: poging Engels: attempt(en), effort(en), endeavour(en) Nederlands: poging(nl)