| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | begin |
| Verlede Tyd | ek | het begin |
- Aan die gang kom/sit; die eerste stap neem.
- Bepaalde plek of tydstip van oorsprong/ ontstaan/ skepping.
- As jy nie nou begin nie gaan ons nie betyds klaarmaak nie.
- Die weer is dreigend en dit het begin hael.
| Vertalings: begin | |||
|---|---|---|---|
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | begin |
| Werkwoordelik | begin |
| Naamwoordelik | beginde, begonne |
| Negatief | onbegonne |
- Werkwoordelike voltooide deelwoord van begin.
- Vorm die voltooide tye
- Hy het daarmee begin.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| begin |
- Plek/tyd/geleentheid waar iets begin (het).
- In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beginnen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van beginnen
- gebiedende wys van beginnen
- 1.: Ik begin.
- 2.: Begin je?
- 3.: Begin!