Wasabi (Eutrema japonicum) is 'n plant in die kruisblomfamilie Brassicaceae, wat ook kool, peperwortel en mosterd insluit.[2]

Gebruike

Wasabi is 'n gewilde spesery van Japannese oorsprong en word of as 'n wortelstompie verkoop, wat baie fyn gerasper moet word voor gebruik, of as gedroogde poeier in massahoeveelhede.

Galery

Verwysings

  1. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:284345-1
  2. "Eutrema japonicum (Miq.) Koidz" (in Engels). The Plant List. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2019.