Die term terracotta kan verwys na: Terracotta, ’n vorm van klei waarmee keramiekvoorwerpe gemaak word. Die kleur terracotta, wat aan die klei herinner. Sien ook Terracottaleër Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. Wys alle artikels waarvan die titel begin met Terracotta of met Terracotta in die titel.