Sitroengras (Engels: Cymbopogon, ook bekend as lemon grass) is 'n plantgenus wat se spesies algemeen gekweek word as kulinêre en medisinale krui, omrede hul aangename geur wat sterk herinner aan suurlemoene.

In Suid-Afrika is motwortel (Cymbopogon marginatus) 'n belangrike onderdeel van die renosterveld en 'n gunstelingvoedsel van die bergkwagga.

Verwysings

  1. Sprengel, Curt (Kurt, Curtius) Polycarp Joachim 1815. Plantarum Minus Cognitarum Pugillus 2: 14
  2. lectotype designated by N.L. Britton & P. Wilson, Bot. Porto Rico 1: 27 (1923)
  3. Kew World Checklist of Selected Plant Families
  4. Tropicos, Cymbopogon Spreng.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.