Hat Yai (Thai: หาดใหญ่) is 'n stad in die suide van Thailand met 'n bevolking van 157 359. Die stad is naby die Golf van Thailand net noord van die grens met Maleisië geleë.