Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 540 km² en het 'n bevolking van 169 532 in 2024 gehad.[1]


Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.
Verwysings
- 1 2 3 4 (en) "Guam". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2021. Besoek op 20 Januarie 2025.
- ↑ (en) "U.S. Census Bureau Releases 2010 Census Population Counts for Guam". 2010 Census. US Census. 24 Augustus 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2011. Besoek op 26 Augustus 2014.
- ↑ (en) Filling Gaps in the Human Development Index Geargiveer 5 Oktober 2011 op Wayback Machine, United Nations ESCAP, Februarie 2009. Besoek op 26 Augustus 2014.
Bronnelys
- Algemeen
- (en) "Guam". Encyclopædia Britannica. Besoek op 20 Januarie 2025.
- (en) "Guam". Central Intelligence Agency. Besoek op 20 Januarie 2025.
Eksterne skakels
- Wiki-webtuistes
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guam.- (en) Toerisme-inligting oor Guam op Wikivoyage
- Toerisme
- (en) Visit Guam
| Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||