CNN (kort vir Cable News Network) is 'n internasionale televisienuusstasie wat in Amerika gebaseer is. Dit is is deur Ted Turner gestig en hul hoofkantoor is in Atlanta, Georgia in die Verenigde State. Die kanaal is een van die gewildste kanale in Amerika.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie CNN.- (en) Amptelike webwerf
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal. |