Basil James Kenyon (19 Mei 1918, Umtata - 9 Mei, 1996, Plettenbergbaai) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se een-en-twintigste Springbokkaptein. Hy was ook die afrigter van die span in 1958.

Bron

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Felix du Plessis
Springbokkaptein
1949-1949
Opgevolg deur
Hennie Muller