| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Région (Admin. gewes) | Auvergne-Rhône-Alpes |
| Département | Haute-Savoie |
| Koördinate | 45°54′N 6°8′O / 45.900°N 6.133°O |
| Stigting | Voor 43 v.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 13,65 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 447 m (416-926 m) |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2008) | 50 115 |
| - Bevolkingsdigtheid | 3 671/vk km |
| Tydsone | UTC +1 |
| - Somertyd | UTC +2 |
| Burgemeester | Jean-Luc Rigaut |
| Amptelike webwerf | Annecy |
Annecy is 'n Oos-Franse stad wat aan die noordelike hoek van die Annecy-meer (Lac d'Annecy, 27 km²) en sowat 35 km suid van Genève, Switserland geleë is. Die stad met 'n bevolking van sowat 50 000 dien as prefektuur (hoofstad) van die département Haute-Savoie.
Annecy was naas München en Pyeongchang, Suid-Korea een van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018.


