Animal Diversity Web (ADW) is ’n aanlyn databasis met inligting oor die geskiedenis, klassifikasie, spesie-eienskappe, bewaring en verspreiding van duisende dierspesies. Dit bevat ook talle foto's, klankgrepe en ’n virtuele museum.