Medekeiser Carinus begin na suksesvolle aksies aan die Ryn 'n veldtog in Britannia.[1]
Maart – Keiser Numerianus is glo nog in lewe en bereik Cyzicus waar 'n munt van hom geslaan word.[2]
Numerianus word vermoor, maar die moord word glo deur sy oom Aper geheim gehou.[2]
20 November – Aper probeer vir 'n vergadering van die leër in Nicomedia as keiser aanvaar te word, maar hulle verkies 'n jong offisier Gaius Aurelius Valerius Diocles wat Aper met sy eie hande dood en as Diocletianus die nuwe keiser word.[2]
Carinus hoor in Britannia oor die rebellie van Diocletianus. In Pannonia word Marcus Aurelius Julianus tot keiser uitgeroep.[1]
Geboortes
Sterftes
Keiser Numerianus
Verwysings
12The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, Ian J. Sellars, Ian J. Sellars, 2013