Geboortes
datum onbekend – Hans Pienaar , Suid-Afrikaanse skrywer, joernalis en fotograaf.
6 Januarie – Rowan Atkinson , Britse akteur .
6 Januarie – Virginia Davids , Suid-Afrikaanse sopraan.
18 Januarie – Kevin Costner , Amerikaanse akteur, regisseur en musikant.
25 Januarie – Matthias Horx , Duitse futuris .
28 Januarie – Nicolas Sarkozy , Franse politikus en staatsman, President van Frankryk .
28 Januarie – Vinod Khosla , Amerikaanse entrepreneur en waagkapitalis.
2 Februarie – Kim Zimmer , Amerikaanse aktrise.
19 Februarie – Siri Hustvedt , Amerikaanse romanskrywer, digteres en essayiste.
24 Februarie – Steve Jobs , Amerikaanse sakeman en medestigter van Apple Inc. († 2011 ).
28 Februarie – Gilbert Gottfried , Amerikaanse akteur († 2022 ).
1 Maart – Tim Laurence , tweede eggenoot van prinses Anne van die Verenigde Koninkryk .
19 Maart – Bruce Willis , Amerikaanse akteur.
21 Maart – Jair Bolsonaro , President van Brasilië .
28 Maart – Reba McEntire , Amerikaanse sanger, aktrise.
29 Maart – Marina Sirtis , Brits-Amerikaanse aktrise.
1 April – Ockie Oosthuizen , Springbokrugbyspeler († 2019 ).
8 April – Gerrie Coetzee , Suid-Afrikaanse bokser en wêreldswaargewigbokskampioen († 2023 ).
16 April – Groothertog Henri van Luxemburg .
20 April – Hans-Peter Künzi , navorser in topologie en kategorieteorie aan die Universiteit van Kaapstad († 2020 ).
28 April – William Kentridge , Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar.
29 April – Kate Mulgrew , Amerikaanse aktrise.
7 Mei – Shaleen Surtie-Richards , Suid-Afrikaanse aktrise († 2021 ).
17 Mei – Dr. Theuns Eloff , Suid-Afrikaanse akademikus en politieke aktivis.
21 Mei – Sergey Shoygu , Russiese politikus en generaal.
6 Junie – Theuns Stofberg , Suid-Afrika se sewe-en-dertigste Springbokkaptein († 2023).
9 Junie – Alexander Strachan , Afrikaanse skrywer .
8 Junie – Tim Berners-Lee , Britse uitvinder, word beskou as die vader van die wêreldwye web .
21 Junie – Gwede Mantashe , Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress .
27 Junie – Isabelle Adjani , Franse aktrise.
2 Julie – Piet Crous , Suid-Afrikaanse bokser en wêreldkruisergewigbokskampioen.
18 Julie – Piet Botha , Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer († 2019).
22 Julie – Willem Dafoe , Amerikaanse akteur.
28 Julie – Anneline Kriel , Suid-Afrikaanse model, aktrise en Mej. Wêreld.
4 Augustus – Billy Bob Thornton , Amerikaanse akteur.
7 Augustus – Wayne Knight , Amerikaanse akteur.
12 Augustus – Heintje Simons , Nederlandse sanger.
15 Augustus – Elsabé Daneel , Suid-Afrikaanse aktrise, voordragkunstenaar en aanbieder.
21 Augustus – Ngoako Ramatlhodi , eerste premier van Limpopoprovinsie .
23 Augustus – James Selfe , Suid-Afrikaanse politikus († 2024 ).
27 Augustus – Pieter Groenewald , Suid-Afrikaanse politikus en leier van die Vryheidsfront Plus .
14 September – Robert Francis Prevost (later Pous Leo XIV ), 267ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk .
17 September – Charles Martinet , Amerikaanse akteur en skrywer.
25 September – Zucchero Fornaciari , Italiaanse sanger-liedjieskrywer en musikant.
3 November – Phumzile Mlambo-Ngcuka , Suid-Afrikaanse politikus.
7 Oktober – Yo-Yo Ma , Fransgebore Chinese tjellis.
13 Oktober – Ertjies Bezuidenhout , Suid-Afrikaanse fietsryer († 2012 ).
15 Oktober – Tanya Roberts , Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger († 2021).
25 Oktober – Louis Krüger , Afrikaanse skrywer.
28 Oktober – Bill Gates , Amerikaanse sakeman en stigter van Microsoft .
3 November – Phumzile Mlambo-Ngcuka , Suid-Afrikaanse politikus.
15 November – Buck Adams , Amerikaanse pornografiese akteur († 2008 ).
2 Desember – Dianne Kohler Barnard , senior lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA.
3 Desember – Bruce Fordyce , Suid-Afrikaanse maraton - en ultramaratonatleet .
24 Desember – David Rothkopf , Amerikaanse skrywer, ontleder en kommentator oor buitelandse beleid, nasionale veiligheid en politieke sake.
29 Desember – Donald Hoffman , Amerikaanse kognitiewe sielkundige en populêre wetenskapskrywer.
Onbekend – Evert Snyman , Afrikaanse radio-omroeper, stemkunstenaar, akteur en skrywer († 2015 ).
Sterftes
11 Januarie – Rodolfo Graziani , Italiaanse maarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog (* 1882 ).
15 Januarie – Yves Tanguy 'n Franse surrealistiese skilder (* 1900 ).
6 Februarie – Boy Morkel , Suid-Afrika se dertiende Springbokkaptein (* 1885 ).
11 Maart – Alexander Fleming , Britse bakterioloog, ontdekker van penisillien (* 1881 ).
12 Maart – Charlie Parker , Amerikaanse jazz saxofoonspeler en komponis (* 1920 )
30 Maart – Lydia Knott , Amerikaanse aktrise (* 1866 ).
7 April – Theda Bara , Amerikaanse aktrise (* 1885).
18 April – Albert Einstein , Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika , 1921 (* 1879 ).
5 Augustus – Carmen Miranda , Brasiliaanse sangeres (* 1909 ).
12 Augustus – Thomas Mann , Duitse skrywer (* 1875 ).
30 September – James Dean , Amerikaanse akteur (* 1931 ).
6 November – Gordon Tomlinson , prokureur, skrywer en kampvegter vir Afrikaans (* 1887 ).
27 November – Arthur Honegger , Switserse komponis (* 1892 ).
13 Desember – George Villiers , Britse politikus en vyfde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1931–1937) (* 1877 ).
19 Desember – Jackie Powell , Suid-Afrika se sewende Springbokkaptein (* 1871 ).